‘n Rukkie gelede moes ons ‘n aanbieding by die Reformasievereniging doen oor Graaf Von Zinzendorf en die Morawiese Sending. Die hoofbron van inligting was Dr. Andrew Murray se beskrywing, soos gevind in Die Versamelde Werke van Dr. Andrew Murray, Die Sendingvraagstuk. Daar was soveel geseënde geestelike lesse te leer uit hierdie materiaal dat ons dit goedgedink het om dit ook in die Ploegskaar aan u weer te gee. Vervolgens haal ons dus direk aan uit die Versamelde Werke van Dr. Andrew Murray; Die Sendingvraagstuk; Hoofstuk 3 DIE MORAWIESE KERK EN LIEFDE VIR CHRISTUS:Laat my toe om die woorde van mnr. Mott weer aan te haal: “Die Morawiers lewer vir ons die treffendste voorbeeld van wat uitgevoer kan word in belang van die buitelandse sending....
Die volledige artikel kan besigtig word by http://docs.google.com/Doc?id=dhc8vrb6_9dvtp56fd
Saturday, November 29, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment